loader image

Go-So-Clean is beautiful, soft-hearted on the intestines

My story is that of a very sick child. I was a heavy colic-baby; seemed I stayed like that until 53.   This year 2019 I was introduced to this tea Go-So-Clean. I read Retha’s testimony. My colon endured much stress. In my lifetime I tried some of the teas on the shelves. None of it helped. I did not like the taste of the teas.

Since I started using the tea I was much surprised – the taste is different and soft; the effect on the whole colon and intestine system is soft and kind.

Although I believe we should take care of what we eat and how much I struggled with coffee and pastry bites.

My believe is to look at our health. So even though I have cut out foods not meant for the body I still enjoy good coffee, chocolate and pastries. Even so – during this, still using Go-So-clean I noticed weight loss, less bloatedness and my nails started changing to a whiter colour ; as well as the roughness on my nails started becoming smoother.

My sister, Jacoline and I are using it; we are happy with this beautiful product. The ingredients in this product is special and made with love. Our bodies benefit from this tea.

Thank you to Hayim Tahor

Go Go Go So Clean ….. softly kindly.

Benita Jonker , Port Nolloth

Hannelie Theron se getuigskrif

Ek is Hannelie en is woonagtig in Karibib, Namibia. Ek wil net graag van die geleentheid gebruik maak of dankie te se vir hierdie wonderlike produk van julle – “ die Go-clean-tea “.

Ek sukkel al vir baie jare met n spastiese dikderm en hardlywigheid , ek moes elke dag medikasie daarvoor drink al vir jare. Tot so twee maande gelede, een van my vriendinne het ook dieselfde probleem, en het iewers van die tee te hore gekom. Sy het dit begin gebruik en dit het wonders vir haar gedoen. Sy het my genader en een van haar pakkies aangebied om eers te gebruik om te kyk of dit ook vir my werk. Ek was eers baie skepties, aangesien ek al alles op die mark probeer het….. van pruime in warm water tot aalwyn pille.

Tot my verbasing…..dit is nou al 2 maande wat ek dit gebruik en my probleme is op n end. Nog nie weer my medikasie gedrink nie, drink net die Go-clean-Tea, en ek voel regtig baie goed.

Baie dankie vir hierdie wondelike produk wat my lewe regtig baie beter gemaak het.

Ek beveel dit regtig aan.

Baie dankie

Pin It on Pinterest